2 Kronieke 3:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En die vlerk van die een gerub van vyf el het tot aan die muur van die huis gereik, en die ander vlerk van vyf el het aan die vlerk van die ander gerub geraak.+ 2 Kronieke 5:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 So het die gerubs hulle vlerke oor die plek van die Ark uitgesprei gehou, sodat die gerubs die Ark en sy draaghoute+ van bo af bedek het.+
12 En die vlerk van die een gerub van vyf el het tot aan die muur van die huis gereik, en die ander vlerk van vyf el het aan die vlerk van die ander gerub geraak.+
8 So het die gerubs hulle vlerke oor die plek van die Ark uitgesprei gehou, sodat die gerubs die Ark en sy draaghoute+ van bo af bedek het.+