Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 25:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Drie kelke in die vorm van amandelblomme is aan die een stel arms, met knoppe en bloeisels wat mekaar afwissel, en drie kelke in die vorm van amandelblomme aan die ander stel arms, met knoppe en bloeisels wat mekaar afwissel.+ So is dit met die ses arms wat uit die lampstaander uitkom.

  • 1 Konings 6:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En op die sederhout aan die binnekant van die huis was daar snywerk van kalbasvormige+ ornamente en kranse van bloeisels.+ Alles was sederhout; daar was geen klip te sien nie.

  • 1 Konings 7:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En die dikte daarvan was ’n handbreedte;+ en die rand daarvan was soos ’n bekerrand gemaak, ’n leliebloeisel.+ Dit het tweeduisend bat+ gehou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel