11 En Dawid het aan sy seun Salomo die bouplan+ gegee van die portaal+ en van die huise en voorraadkamers+ en dakvertrekke+ en donker binnekamers daarvan en die huis van die versoendeksel;+
12 ja, die bouplan van alles wat deur inspirasie+ tot hom gekom het vir die voorhowe+ van Jehovah se huis en vir al die eetkamers+ rondom, vir die skatte van die huis van die ware God en vir die skatte van die geheiligde dinge;+