Eksodus 37:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En hy het die tafel van akasiahout gemaak.+ Twee el was sy lengte, en ’n el sy breedte, en anderhalf el sy hoogte.+ 2 Kronieke 4:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En Salomo het al die voorwerpe+ gemaak wat in die huis van die ware God was, en die goue altaar+ en die tafels+ met die toonbrode daarop,
10 En hy het die tafel van akasiahout gemaak.+ Twee el was sy lengte, en ’n el sy breedte, en anderhalf el sy hoogte.+
19 En Salomo het al die voorwerpe+ gemaak wat in die huis van die ware God was, en die goue altaar+ en die tafels+ met die toonbrode daarop,