1 Konings 6:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En op die sederhout aan die binnekant van die huis was daar snywerk van kalbasvormige+ ornamente en kranse van bloeisels.+ Alles was sederhout; daar was geen klip te sien nie.
18 En op die sederhout aan die binnekant van die huis was daar snywerk van kalbasvormige+ ornamente en kranse van bloeisels.+ Alles was sederhout; daar was geen klip te sien nie.