Eksodus 25:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 En sy snuiters en sy vuurbakkies is van suiwer goud.+ Numeri 4:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En hulle moet ’n blou doek neem en die lampstaander+ van die lig bedek, met sy lampe+ en sy snuiters+ en sy vuurbakkies+ en al sy oliehouers+ waarmee hulle gereeld daarby diens doen. 2 Kronieke 4:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 en die bloeisels en die lampe en die snuiters,+ van goud (dit was die suiwerste goud),
9 En hulle moet ’n blou doek neem en die lampstaander+ van die lig bedek, met sy lampe+ en sy snuiters+ en sy vuurbakkies+ en al sy oliehouers+ waarmee hulle gereeld daarby diens doen.