Levitikus 16:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “En hy moet die vuurbak+ vol brandende vuurkole van die altaar+ voor Jehovah neem, en die holtes van sy twee hande+ vol fyn welriekende reukwerk,+ en hy moet dit binne die voorhangsel bring.+
12 “En hy moet die vuurbak+ vol brandende vuurkole van die altaar+ voor Jehovah neem, en die holtes van sy twee hande+ vol fyn welriekende reukwerk,+ en hy moet dit binne die voorhangsel bring.+