Numeri 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Laat die stam Levi+ nader kom, en jy moet hulle voor die priester Aäron stel, en hulle moet hom dien.+ 1 Kronieke 26:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Van hierdie afdelings van die poortwagters het die hoofmanne pligte gehad net soos hulle broers,+ om in die huis van Jehovah te dien.
6 “Laat die stam Levi+ nader kom, en jy moet hulle voor die priester Aäron stel, en hulle moet hom dien.+
12 Van hierdie afdelings van die poortwagters het die hoofmanne pligte gehad net soos hulle broers,+ om in die huis van Jehovah te dien.