Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En die volk het op ’n afstand bly staan, maar Moses het nader gegaan na die donker wolkmassa waar die ware God was.+

  • Deuteronomium 5:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “Hierdie Woorde het Jehovah tot julle hele gemeente gespreek op die berg, uit die vuur,+ die wolk en die dik donkerheid, met ’n harde stem, en hy het niks bygevoeg nie; waarna hy dit op twee kliptafels geskryf het en dit aan my gegee het.+

  • Psalm 18:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Hy het toe duisternis sy skuilplek gemaak,+

      Rondom hom as sy hut,

      Donker waters, dik wolke.+

  • Psalm 97:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Wolke en dik donkerheid is rondom hom;+

      Regverdigheid en reg is die vaste plek van sy troon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel