Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 wat liefderyke goedhartigheid vir duisende bewaar,+ wat ongeregtigheid en oortreding en sonde vergewe,+ maar hy sal geensins vrystelling van straf gee nie,+ want hy bring straf vir die oortreding van vaders oor kinders en oor kleinkinders, oor die derde geslag en oor die vierde geslag.”+

  • 2 Kronieke 7:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 en my volk,+ oor wie my naam+ uitgeroep is, hulle verneder+ en bid+ en my aangesig soek+ en hulle van hulle slegte weë afkeer,+ dan sal ek vanuit die hemel hoor+ en hulle sonde vergewe,+ en ek sal hulle land genees.+

  • Psalm 103:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Hy wat al jou oortredings vergewe,+

      Wat al jou kwale genees,+

  • Daniël 9:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 O Jehovah, hoor tog.+ O Jehovah, vergewe tog.+ O Jehovah, skenk tog aandag en tree op.+ Moenie talm nie,+ ter wille van uself, o my God, want u naam is oor u stad en oor u volk uitgeroep.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel