2 Kronieke 6:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 “Wanneer die hemel toegesluit is sodat daar geen reën val nie+ omdat hulle teen u bly sondig het,+ en hulle na hierdie plek toe bid+ en u naam prys en hulle van hulle sonde afkeer omdat u hulle bly teister het,+
26 “Wanneer die hemel toegesluit is sodat daar geen reën val nie+ omdat hulle teen u bly sondig het,+ en hulle na hierdie plek toe bid+ en u naam prys en hulle van hulle sonde afkeer omdat u hulle bly teister het,+