7 Jehovah het toe aan Abram verskyn en gesê: “Aan jou saad+ gaan ek hierdie land gee.”+ Daarna het hy daar ’n altaar gebou vir Jehovah, wat aan hom verskyn het.
2 “My kneg Moses is dood;+ en staan nou op, trek deur hierdie Jordaan, jy en hierdie hele volk, na die land wat ek aan hulle, aan die kinders van Israel, gee.+