Deuteronomium 3:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 ‘O Soewereine Heer Jehovah, u het begin om u kneg u grootheid+ en u sterk arm+ te laat sien, want watter god is daar in die hemel of op die aarde wat sulke werke en sulke magtige dade doen soos u?+ Psalm 93:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 93 Jehovah het koning geword!+Met uitnemendheid is hy beklee;+Jehovah is beklee—met sterkte het hy hom omgord.+Ook word die vrugbare land stewig gevestig sodat niks dit kan laat wankel nie.+
24 ‘O Soewereine Heer Jehovah, u het begin om u kneg u grootheid+ en u sterk arm+ te laat sien, want watter god is daar in die hemel of op die aarde wat sulke werke en sulke magtige dade doen soos u?+
93 Jehovah het koning geword!+Met uitnemendheid is hy beklee;+Jehovah is beklee—met sterkte het hy hom omgord.+Ook word die vrugbare land stewig gevestig sodat niks dit kan laat wankel nie.+