Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 4:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Want hy het alles aan hierdie kant van die Rivier+ in onderworpenheid gehou, van Tifsag af tot by Gasa,+ ja, al die konings aan hierdie kant van die Rivier;+ en hy het vrede+ gehad in al sy streke rondom.

  • 2 Kronieke 14:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En hy het versterkte stede in Juda gebou,+ want die land het rus gehad; en in hierdie jare was daar geen oorlog teen hom nie, want Jehovah het hom rus gegee.+

  • Hebreërs 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want ons wat geloof beoefen het, gaan in die rus in, net soos hy gesê het: “Ek het dus in my toorn gesweer:+ ‘Hulle sal in my rus+ nie ingaan nie’”,+ hoewel sy werke van die grondlegging van die wêreld af+ voltooi is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel