Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 En jy weet vandag goed, en jy moet dit in jou hart terugroep, dat Jehovah die ware God is in die hemel daar bo en op die aarde hier onder.+ Daar is geen ander nie.+

  • 1 Konings 18:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 Toe die hele volk dit sien, het hulle onmiddellik op hulle gesig geval+ en gesê: “Jehovah is die ware God! Jehovah is die ware God!”

  • Jeremia 10:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Maar Jehovah is waarlik God.+ Hy is die lewende God+ en die Koning tot onbepaalde tyd.+ Weens sy verontwaardiging sal die aarde bewe,+ en geen nasie sal onder sy veroordeling staande bly nie.+

  • Esegiël 36:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 ‘En ek sal beslis my groot naam heilig,+ wat onder die nasies ontheilig is, wat julle onder hulle ontheilig het; en die nasies sal moet weet dat ek Jehovah is’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, ‘wanneer ek onder julle geheilig word voor hulle oë.+

  • Esegiël 39:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En my heilige naam sal ek onder my volk Israel bekend maak, en ek sal my heilige naam nie meer laat ontheilig nie;+ en die nasies sal moet weet dat ek Jehovah is,+ die Heilige in Israel.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel