1 Konings 7:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En sy eie huis het Salomo in dertien jaar gebou,+ sodat hy sy hele huis voltooi het.+ 2 Kronieke 8:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En na verloop van twintig jaar,+ waarin Salomo die huis van Jehovah+ en sy eie huis+ gebou het,