Josua 10:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Toe het Horam, die koning van Geser,+ opgetrek om Lagis te help. En Josua het hom en sy volk verslaan totdat hy van hom nie ’n oorlewende laat oorbly het nie.+ Rigters 1:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Ook het Eʹfraim nie die Kanaäniete verdryf wat in Geser gewoon het nie, maar die Kanaäniete het tussen hulle in Geser bly woon.+
33 Toe het Horam, die koning van Geser,+ opgetrek om Lagis te help. En Josua het hom en sy volk verslaan totdat hy van hom nie ’n oorlewende laat oorbly het nie.+
29 Ook het Eʹfraim nie die Kanaäniete verdryf wat in Geser gewoon het nie, maar die Kanaäniete het tussen hulle in Geser bly woon.+