-
2 Konings 8:9Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
9 En Haʹsael het hom tegemoetgegaan en ’n geskenk in sy hand geneem, ja, allerhande goeie dinge van Damaskus, die vrag van veertig kamele, en hy het gekom en voor hom gaan staan en gesê: “U seun,+ Ben-Hadad, die koning van Sirië, het my na u toe gestuur en gesê: ‘Sal ek van hierdie siekte herstel?’”
-