1 Konings 4:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Juda en Israel was baie, so talryk soos die sandkorrels wat aan die see is;+ hulle het geëet en gedrink en was bly.+ Psalm 33:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Gelukkig is die nasie wie se God Jehovah is,+Die volk wat hy as sy erfdeel uitgekies het.+ Psalm 144:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Gelukkig is die volk met wie dit so gaan!”Gelukkig is die volk wie se God Jehovah is!+
20 Juda en Israel was baie, so talryk soos die sandkorrels wat aan die see is;+ hulle het geëet en gedrink en was bly.+