18 En al sy knegte het langs hom oorgetrek; en al die Keretiete en al die Peletiete+ en al die Gittiete,+ seshonderd man wat hom uit Gat+ gevolg het, het voor die koning se aangesig oorgetrek.
17 En Benaʹja,+ die seun van Joʹjada,+ was oor die Keretiete+ en die Peletiete;+ en die seuns van Dawid was die eerste in posisie aan die sy van die koning.+