2 Kronieke 9:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 buiten wat die handelsreisigers en die koopmanne+ ingebring het en die goud en silwer wat al die konings van die Arabiere+ en die goewerneurs van die land vir Salomo ingebring het. Psalm 72:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die konings van Tarsis en van die eilande+—Skatting sal hulle betaal.+Die konings van Skeba en van Seba—’n Geskenk sal hulle aanbied.+
14 buiten wat die handelsreisigers en die koopmanne+ ingebring het en die goud en silwer wat al die konings van die Arabiere+ en die goewerneurs van die land vir Salomo ingebring het.
10 Die konings van Tarsis en van die eilande+—Skatting sal hulle betaal.+Die konings van Skeba en van Seba—’n Geskenk sal hulle aanbied.+