2 Kronieke 9:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En al die drinkhouers+ van koning Salomo was van goud,+ en al die houers van die Huis van die Liʹbanonwoud+ was van suiwer goud. Daar was niks van silwer nie; dit is in die dae van Salomo as hoegenaamd niks geag nie.+
20 En al die drinkhouers+ van koning Salomo was van goud,+ en al die houers van die Huis van die Liʹbanonwoud+ was van suiwer goud. Daar was niks van silwer nie; dit is in die dae van Salomo as hoegenaamd niks geag nie.+