2 Kronieke 9:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En al die konings van die aarde het die aangesig van Salomo gesoek+ om sy wysheid te hoor,+ wat die ware God in sy hart geplaas het.+ Spreuke 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want Jehovah gee wysheid;+ uit sy mond kom kennis en onderskeidingsvermoë.+
23 En al die konings van die aarde het die aangesig van Salomo gesoek+ om sy wysheid te hoor,+ wat die ware God in sy hart geplaas het.+