2 Kronieke 9:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En hulle het elkeen sy geskenk gebring:+ silwervoorwerpe en goue voorwerpe+ en klere,+ wapens en balsemolie, perde en muile, jaar na jaar.+
24 En hulle het elkeen sy geskenk gebring:+ silwervoorwerpe en goue voorwerpe+ en klere,+ wapens en balsemolie, perde en muile, jaar na jaar.+