Rigters 2:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 So het hulle Jehovah versaak en Baäl en die Astoʹret-beelde+ begin dien. 1 Samuel 12:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En hulle het tot Jehovah om hulp begin roep+ en gesê: ‘Ons het gesondig,+ want ons het Jehovah verlaat om die Baäls+ en die Astoʹret-beelde te dien;+ en verlos+ ons nou uit die hand van ons vyande, sodat ons u kan dien.’
10 En hulle het tot Jehovah om hulp begin roep+ en gesê: ‘Ons het gesondig,+ want ons het Jehovah verlaat om die Baäls+ en die Astoʹret-beelde te dien;+ en verlos+ ons nou uit die hand van ons vyande, sodat ons u kan dien.’