Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 8:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En hy het garnisoene in Edom geplaas.+ In die hele Edom het hy garnisoene geplaas, en al die Edomiete het knegte van Dawid geword;+ en Jehovah het Dawid gered waar hy ook al gegaan het.+

  • 1 Kronieke 18:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Wat Abiʹsai,+ die seun van Seruʹja,+ betref, hy het die Edomiete in die Soutvallei verslaan,+ agtienduisend.

  • Psalm 60:opskrif
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • Vir die musiekleier, op “Die lelie van herinnering”. Miktam. Van Dawid. Ter onderrigting.+ Toe hy teen Aʹram-Naharaʹim en Aram-Soba oorlog gevoer het en Joab teruggekeer en Edom in die Soutvallei verslaan het, ja, twaalfduisend man.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel