Deuteronomium 12:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Let op jouself sodat jy nie agter hulle aan verstrik word+ nadat hulle voor jou uit verdelg is nie, en sodat jy nie na hulle gode vra en sê nie: ‘Hoe het hierdie nasies hulle gode gedien? En ek, ja ek, sal net so doen.’
30 Let op jouself sodat jy nie agter hulle aan verstrik word+ nadat hulle voor jou uit verdelg is nie, en sodat jy nie na hulle gode vra en sê nie: ‘Hoe het hierdie nasies hulle gode gedien? En ek, ja ek, sal net so doen.’