Eksodus 34:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Want jy mag jou nie voor ’n ander god neerwerp nie,+ want Jehovah, wie se naam Jaloers is, hy is ’n jaloerse God;+ 1 Konings 15:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 weens die sondes van Jeroʹbeam waarmee hy gesondig het+ en waarmee hy Israel laat sondig het en oor sy aanstootlikheid waarmee hy Jehovah, die God van Israel, aanstoot gegee het.+
14 Want jy mag jou nie voor ’n ander god neerwerp nie,+ want Jehovah, wie se naam Jaloers is, hy is ’n jaloerse God;+
30 weens die sondes van Jeroʹbeam waarmee hy gesondig het+ en waarmee hy Israel laat sondig het en oor sy aanstootlikheid waarmee hy Jehovah, die God van Israel, aanstoot gegee het.+