Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 14:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En Juda het bly doen wat sleg was in die oë van Jehovah,+ sodat hulle hom tot jaloesie opgewek het,+ meer as alles wat hulle voorvaders gedoen het deur hulle sondes waarmee hulle gesondig het.+

  • 2 Kronieke 21:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Maar tot vandag toe het Edom volgehou met sy opstand, onder die hand van Juda uit. Toe het Libna+ terselfdertyd in opstand begin kom, onder sy hand uit, omdat hy Jehovah, die God van sy voorvaders, verlaat het.+

  • Jeremia 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Toe ek dit sien, ja, omdat ontroue Israel egbreuk gepleeg het, het ek haar weggestuur+ en vir haar die brief van haar volle egskeiding gegee;+ tog het verraderlike Juda, haar suster, nie bang geword nie, maar sy het ook prostitusie gaan pleeg.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel