Eksodus 32:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Toe het Moses na Jehovah toe teruggekeer en gesê: “Ag, maar hierdie volk het ’n groot sonde begaan, deurdat hulle vir hulle ’n god van goud gemaak het!+ 1 Samuel 2:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En die sonde van die dienaars was baie groot voor Jehovah;+ want die manne het die offer van Jehovah met minagting bejeën.+ 1 Konings 14:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En hy sal Israel opgee+ weens die sondes van Jeroʹbeam waarmee hy gesondig het en waarmee hy Israel laat sondig het.”+
31 Toe het Moses na Jehovah toe teruggekeer en gesê: “Ag, maar hierdie volk het ’n groot sonde begaan, deurdat hulle vir hulle ’n god van goud gemaak het!+
17 En die sonde van die dienaars was baie groot voor Jehovah;+ want die manne het die offer van Jehovah met minagting bejeën.+
16 En hy sal Israel opgee+ weens die sondes van Jeroʹbeam waarmee hy gesondig het en waarmee hy Israel laat sondig het.”+