Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:63
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 63 “En net soos Jehovah hom oor julle verheug het om aan julle goed te doen en julle te vermenigvuldig,+ so sal Jehovah hom oor julle verheug om julle te vernietig en julle te verdelg;+ en julle sal eenvoudig weggeruk word uit die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem.+

  • 1 Konings 14:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En hy sal Israel opgee+ weens die sondes van Jeroʹbeam waarmee hy gesondig het en waarmee hy Israel laat sondig het.”+

  • Hosea 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En Jehovah het vir hom gesê: “Noem hom Jisʹreël,+ want nog ’n klein rukkie en ek sal van die huis van Jehu+ rekenskap eis vir die dade van bloedvergieting van Jisʹreël, en ek sal ’n einde maak aan die koninklike heerskappy van die huis van Israel.+

  • Amos 5:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En ek sal julle anderkant Damaskus in ballingskap laat gaan’,+ het hy gesê wie se naam Jehovah, die God van die leërs, is.”+

  • Miga 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En ek sal Samariʹa beslis ’n puinhoop in die veld maak,+ plekke om ’n wingerd te plant; en ek sal haar klippe in die vallei afgooi, en haar fondamente sal ek blootlê.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel