2 Konings 17:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Wat die Awwiete+ betref, hulle het Nibhas en Tartak gemaak; en die Sefarwiete+ het hulle seuns in die vuur verbrand+ vir Adrammeʹleg en Anammeʹleg, die gode van Sefarwaʹim. Jesaja 37:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Waar is die koning van Hamat+ en die koning van Arpad+ en die koning van die stad Sefarwaʹim+—van Hena en van Iwwa?’”+
31 Wat die Awwiete+ betref, hulle het Nibhas en Tartak gemaak; en die Sefarwiete+ het hulle seuns in die vuur verbrand+ vir Adrammeʹleg en Anammeʹleg, die gode van Sefarwaʹim.
13 Waar is die koning van Hamat+ en die koning van Arpad+ en die koning van die stad Sefarwaʹim+—van Hena en van Iwwa?’”+