Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 8:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die vrees van Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Selfverheffing en trots+ en die slegte weg en die verdorwe mond+ het ek gehaat.

  • Prediker 12:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die slot van die saak, nadat alles gehoor is, is: Vrees die ware God+ en onderhou sy gebooie.+ Want dit is die hele verpligting van die mens.

  • Jeremia 10:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Wie sou u nie vrees nie,+ o Koning van die nasies,+ want dit kom u toe; want onder al die wyses van die nasies en onder al hulle koningskappe is daar hoegenaamd niemand soos u nie.+

  • Daniël 6:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Voor my is daar ’n bevel uitgevaardig+ dat mense in elke gebied van my koninkryk moet bewe en in vrees moet verkeer voor die God van Daniël.+ Want hy is die lewende God en Een wat tot onbepaalde tye bestaan,+ en sy koninkryk+ is een wat nie vernietig sal word nie,+ en sy heerskappy is tot in ewigheid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel