13 Geen huiskneg kan ’n slaaf van twee here wees nie; want hy sal óf die een haat en die ander liefhê, óf die een aankleef en die ander verag. Julle kan nie slawe van God en van Rykdom wees nie.”+
16 En watter ooreenkoms het God se tempel met afgode?+ Want ons is ’n tempel+ van ’n lewende God; net soos God gesê het: “Ek sal onder hulle woon+ en onder hulle wandel, en ek sal hulle God wees, en hulle sal my volk wees.”+