Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 16:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Want Jehovah se oë+ deurloop die hele aarde+ om sy krag te toon ten behoewe van dié wie se hart+ volkome teenoor hom is. Hierin het u dwaas opgetree,+ want van nou af sal daar oorloë teen u wees.”+

  • 2 Kronieke 32:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “Wees moedig en sterk.+ Moenie bang+ of verskrik+ wees weens die koning van Assiʹrië+ en weens die hele menigte wat by hom is+ nie; want by ons is meer as by hom.

  • Psalm 91:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Ek sal vir Jehovah sê: “U is my toevlug en my vesting,+

      My God, op wie ek sal vertrou.”+

  • Jeremia 17:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Geseënd is die man wat op Jehovah vertrou, en wie se vertroue Jehovah geword het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel