16 “Samariʹa sal skuldig geag word,+ want hy is opstandig teen sy God.+ Deur die swaard sal hulle val.+ Hulle kinders sal verpletter word,+ en hulle swanger vroue sal oopgesny word.”+
11 “Daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Daar is ’n teenstander rondom die land,+ en hy sal beslis jou krag van jou wegneem, en jou woontorings sal geplunder word.’+
6 En ek sal Samariʹa beslis ’n puinhoop in die veld maak,+ plekke om ’n wingerd te plant; en ek sal haar klippe in die vallei afgooi, en haar fondamente sal ek blootlê.+
16 En daar word gehandel volgens die insettinge van Omri+ en volgens al die werk van die huis van Agab;+ en julle wandel volgens hulle planne,+ sodat ek jou ’n voorwerp van verbasing sal maak en sy inwoners iets om oor te fluit;+ en julle sal die smaad van volke dra.”+