Jesaja 36:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hierop het Elʹjakim+ en Sebna+ en Joag+ vir Rabʹsake+ gesê: “Praat asseblief in die Siriese taal+ met u knegte, want ons verstaan; en moenie in die Jode se taal+ met ons praat voor die ore van die volk wat op die muur is nie.”+
11 Hierop het Elʹjakim+ en Sebna+ en Joag+ vir Rabʹsake+ gesê: “Praat asseblief in die Siriese taal+ met u knegte, want ons verstaan; en moenie in die Jode se taal+ met ons praat voor die ore van die volk wat op die muur is nie.”+