Nehemia 13:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En wat hulle kinders betref, die helfte het Asdodies gepraat, en geeneen van hulle kon Joods praat nie,+ maar wel die taal van die verskillende volke. Handelinge 22:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 (Wel, toe hulle hoor dat hy hulle in die Hebreeuse taal+ toespreek, was hulle nog stiller, en hy het gesê:)
24 En wat hulle kinders betref, die helfte het Asdodies gepraat, en geeneen van hulle kon Joods praat nie,+ maar wel die taal van die verskillende volke.
2 (Wel, toe hulle hoor dat hy hulle in die Hebreeuse taal+ toespreek, was hulle nog stiller, en hy het gesê:)