18 En hulle+ het met ’n harde stem+ in die Jode se taal+ bly roep na die volk van Jerusalem wat op die muur was, om hulle bang te maak+ en te ontstel, sodat hulle die stad kon inneem.
13 En Rabʹsake het bly staan+ en met ’n harde stem in die Jode se taal uitgeroep,+ en hy het gesê: “HOOR die woorde van die groot koning, die koning van Assiʹrië.+