Psalm 84:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Wanneer hulle deur die laagvlakte van die bakabosse trek,+Verander hulle dit in ’n fontein;Ja, die onderrigter+ omhul hom met seëninge. Psalm 107:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Hy verander ’n wildernis in ’n waterpoel vol riete,+En die land van ’n waterlose streek in waterfonteine.+
6 Wanneer hulle deur die laagvlakte van die bakabosse trek,+Verander hulle dit in ’n fontein;Ja, die onderrigter+ omhul hom met seëninge.
35 Hy verander ’n wildernis in ’n waterpoel vol riete,+En die land van ’n waterlose streek in waterfonteine.+