1 Kronieke 16:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Want al die gode van die volke is waardelose gode.+Wat Jehovah betref, hy het die hemele gemaak.+ 1 Korintiërs 8:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En wat die eet+ van voedsel betref wat aan afgode geoffer is: ons weet dat ’n afgod niks+ in die wêreld is nie en dat daar geen God is nie, behalwe een.+
4 En wat die eet+ van voedsel betref wat aan afgode geoffer is: ons weet dat ’n afgod niks+ in die wêreld is nie en dat daar geen God is nie, behalwe een.+