Psalm 10:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Waarom het die goddelose God geminag?+Hy het in sy hart gesê: “U sal geen rekenskap eis nie.”+ Psalm 46:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Die nasies het onstuimig geraak,+ die koninkryke het gewankel;Hy het sy stem laat weerklink, die aarde het gesmelt.+ Jesaja 10:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Sal die byl hom verhef bo die een wat daarmee kap, of die saag hom groot maak bo die een wat dit heen en weer beweeg, asof die staf dié wat dit oplig, geswaai het, asof die stok die een wat nie hout is nie, opgelig het?+
6 Die nasies het onstuimig geraak,+ die koninkryke het gewankel;Hy het sy stem laat weerklink, die aarde het gesmelt.+
15 Sal die byl hom verhef bo die een wat daarmee kap, of die saag hom groot maak bo die een wat dit heen en weer beweeg, asof die staf dié wat dit oplig, geswaai het, asof die stok die een wat nie hout is nie, opgelig het?+