Jesaja 37:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 En toe hy hom in die huis van sy god+ Nisrog+ neerbuig, het Adrammeʹleg en Sareʹser, sy eie seuns, hom met die swaard doodgemaak,+ en hulle het na die land Aʹrarat+ gevlug. En sy seun Esar-Haddon+ het in sy plek begin regeer.
38 En toe hy hom in die huis van sy god+ Nisrog+ neerbuig, het Adrammeʹleg en Sareʹser, sy eie seuns, hom met die swaard doodgemaak,+ en hulle het na die land Aʹrarat+ gevlug. En sy seun Esar-Haddon+ het in sy plek begin regeer.