Deuteronomium 32:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 SIEN nou dat ek—ja ek—hy is+En dat daar geen gode naas my is nie.+Ek maak dood en ek maak lewend.+Ek het ernstig gewond+ en ek—ek sal genees,+En daar is niemand wat uit my hand ruk nie.+ 2 Kronieke 7:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 en my volk,+ oor wie my naam+ uitgeroep is, hulle verneder+ en bid+ en my aangesig soek+ en hulle van hulle slegte weë afkeer,+ dan sal ek vanuit die hemel hoor+ en hulle sonde vergewe,+ en ek sal hulle land genees.+ Psalm 41:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Jehovah sal hom op ’n siekbed onderskraag;+Sy hele bed sal u beslis gedurende sy siekte verander.+ Psalm 103:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hy wat al jou oortredings vergewe,+Wat al jou kwale genees,+ Psalm 147:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hy genees+ die gebrokenes van hart+En verbind hulle pynlike plekke.+
39 SIEN nou dat ek—ja ek—hy is+En dat daar geen gode naas my is nie.+Ek maak dood en ek maak lewend.+Ek het ernstig gewond+ en ek—ek sal genees,+En daar is niemand wat uit my hand ruk nie.+
14 en my volk,+ oor wie my naam+ uitgeroep is, hulle verneder+ en bid+ en my aangesig soek+ en hulle van hulle slegte weë afkeer,+ dan sal ek vanuit die hemel hoor+ en hulle sonde vergewe,+ en ek sal hulle land genees.+
3 Hy wat al jou oortredings vergewe,+Wat al jou kwale genees,+ Psalm 147:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hy genees+ die gebrokenes van hart+En verbind hulle pynlike plekke.+