Jesaja 39:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 ‘Kyk! Daar kom dae, en alles wat in jou huis is en wat jou voorvaders tot vandag toe opgegaar het, sal na Babilon weggevoer word.’+ ‘Daar sal niks oorbly nie’,+ het Jehovah gesê.
6 ‘Kyk! Daar kom dae, en alles wat in jou huis is en wat jou voorvaders tot vandag toe opgegaar het, sal na Babilon weggevoer word.’+ ‘Daar sal niks oorbly nie’,+ het Jehovah gesê.