Psalm 39:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Ek het stom gebly;+ ek kon my mond nie oopmaak nie,+Want u het opgetree.+ Klaagliedere 3:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Dit is die dade van liefderyke goedhartigheid+ van Jehovah dat ons nie aan ons einde gekom het nie,+ want sy barmhartighede sal beslis nie tot ’n einde kom nie.+ Klaagliedere 3:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Uit die mond van die Allerhoogste gaan daar nie slegte en goeie dinge nie.+
22 Dit is die dade van liefderyke goedhartigheid+ van Jehovah dat ons nie aan ons einde gekom het nie,+ want sy barmhartighede sal beslis nie tot ’n einde kom nie.+