31 So mag jy nie handel met Jehovah jou God nie,+ want alles wat vir Jehovah verfoeilik is, wat hy haat, het hulle vir hulle gode gedoen, want selfs hulle seuns en hulle dogters verbrand hulle gereeld met vuur vir hulle gode.+
14 Selfs al die hoofde van die priesters+ en die volk het op groot skaal ontrouheid gepleeg, volgens al die verfoeilike+ dinge van die nasies, sodat hulle die huis van Jehovah verontreinig het wat hy in Jerusalem geheilig het.+
51 “‘En wat Samariʹa+ betref, sy het nie eens die helfte van jou sondes gedoen nie, maar jy het voortdurend jou verfoeilike dinge oorvloediger gemaak as hulle, sodat jy jou susters regverdig laat lyk het weens al jou verfoeilike dinge wat jy beoefen het.+