Psalm 97:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Laat almal wat enige gesnede beeld dien, beskaamd staan,+Dié wat oor waardelose gode roem.+Buig julle voor hom neer, o alle gode.+ 1 Korintiërs 8:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En wat die eet+ van voedsel betref wat aan afgode geoffer is: ons weet dat ’n afgod niks+ in die wêreld is nie en dat daar geen God is nie, behalwe een.+
7 Laat almal wat enige gesnede beeld dien, beskaamd staan,+Dié wat oor waardelose gode roem.+Buig julle voor hom neer, o alle gode.+
4 En wat die eet+ van voedsel betref wat aan afgode geoffer is: ons weet dat ’n afgod niks+ in die wêreld is nie en dat daar geen God is nie, behalwe een.+