Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 23:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Nogtans het Jehovah hom nie afgewend van sy groot toorngloed waarmee sy toorn teen Juda+ ontvlam het oor al die aanstootlike dinge waarmee Manasʹse hom aanstoot gegee het nie.+

  • 2 Konings 24:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Dit het net op bevel van Jehovah oor Juda gekom, om dit onder sy oë uit te verwyder+ weens die sondes van Manasʹse,+ volgens alles wat hy gedoen het;

  • Jeremia 15:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En ek sal hulle ’n voorwerp van bewing maak vir al die koninkryke van die aarde+ weens Manasʹse, die seun van Hiskiʹa, die koning van Juda, oor wat hy in Jerusalem gedoen het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel