Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Hierop het Salomo gesê: “U het teenoor u kneg Dawid, my vader, groot liefderyke goedhartigheid bewys+ na die mate waarin hy voor u in waarheid en in regverdigheid+ en in regskapenheid van hart met u gewandel het; en u het hierdie groot liefderyke goedhartigheid teenoor hom bly bewaar, sodat u hom ’n seun gegee het om op sy troon te sit soos dit vandag is.+

  • 1 Konings 15:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 omdat Dawid gedoen het wat reg was in die oë van Jehovah en hy al die dae van sy lewe nie afgewyk het van enigiets wat Hy hom beveel het nie,+ behalwe in die saak van Uriʹa, die Hetiet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel